Title: | Aspekte van die bewysreg van die Tsonga |
Authors: | Boonzaaier, C.C. Hartman, J.B. |
Year: | 1984 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 7 |
Issue: | 1 |
Pages: | 32-44 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Abstract: | Hierdie artikel begin met ‘n uiteensetting van die ondervragingsmetode by die optekening van dele van die inheemse reg (hofsake). Daarna volg ‘n uiteensetting van die belangrikste aspekte van die bewysreg van die Tsonga. Om die verloop van die opgetekende hofsake gemaklik te kan volg, word die venaamste elemente in die verhoorprosedure in die Tsongahowe ter aanvang geskets. Bronnelys. |
If you like this academic paper, see others like it:
- Overview of Human-wildlife Conflict in the Campo-Ma’an Technical Operational Unit, Southern Cameroon
- Dermatological Disorders amongst Primary School Children in Riyom Community, North-Central Nigeria
- Modelling a Monetary Valuation Tool for Human Resource Accounting Practice in Nigeria
- Effects of Water-Soluble Fractions of Used Crankcase Oil on Some Physiological Parameters of the Nile Tilapia (Oreochromis Niloticus)
- Unemployment and Economic Growth in Nigeria in the 21st Century: VAR Approach
- Entrepreneurship in Africa: Context and Perspectives