Title: | Aspekte van die demokratisering van blanke onderwys in Suid-Afrika, 1990-1992 |
Authors: |
Henning, S. Horn, A.C. |
Year: | 1995 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 35 |
Issue: | 1 |
Pages: | 37-51 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Abstract: | Die skrapping van instromingsbeheer in 1986 en afsiening van die groepsgebiedekonsep in 1991 het gelei tot ‘n stygende getal nieblankes in tradisioneel blanke woongebiede in Suid-Afrika. Gevolglik is toenemende druk op blanke skole geplaas. Dit was nodig om te soek na alternatiewe vir die ou model van staatsbeheerde gesegregeerde onderwys. Drie alternatiewe modelle het voorsiening gemaak vir verskeie variasies van outonomie, finansiering en toelating. Hierdie artikel begin met ‘n beskrywing van hierdie modelle. Daarna word die sosiale faktore ondersoek wat die aanvaarding van ‘n model benvloed het: medium van onderrig van die skool, ras-etniese omgewing, politieke omgewing, en die bevolkingsgrootte en sosio-ekonomiese status van die dorp of stad waarbinne ‘n model-invoerende skool gele is. Tenslotte word die modelle gevalueer as instrumente van demokratisering en die afskaffing van rassistiese maatrels. Die ondersoek betref die periode van September 1990 tot 1 April 1992. Op hierdie dag is die drie modelle vervang deur ‘n nuwe eenvormige staatsmodel vir gentegreerde blanke onderwys. Bronnelys, note, samevatting in Engels. |
If you like this academic paper, see others like it:
- Overview of Human-wildlife Conflict in the Campo-Ma’an Technical Operational Unit, Southern Cameroon
- Dermatological Disorders amongst Primary School Children in Riyom Community, North-Central Nigeria
- Modelling a Monetary Valuation Tool for Human Resource Accounting Practice in Nigeria
- Effects of Water-Soluble Fractions of Used Crankcase Oil on Some Physiological Parameters of the Nile Tilapia (Oreochromis Niloticus)
- Unemployment and Economic Growth in Nigeria in the 21st Century: VAR Approach
- Entrepreneurship in Africa: Context and Perspectives