Bibliography

Lesotho en Suid-Afrika – ‘n studie in waagpolitiek

Lesotho se gedragswyse teenoor Suid-Afrika is ‘n goeie voorbeeld van ‘n klein staat wat geen standhoudende huitenlandse beleid volg nie, maar op ad hoc-reaksies op parametriese invloede staatmaak ora sodoende die maksimum vryheid van optrede wat synasionale vermo hom bied, te verseker en te benut. In praktyk het dit ‘n maneuvrering tussen die eise van die Organisasie vir Afrika-eenbeid (OAE) en sy ideologiese aantrekkingskrag enersyds en Suid-Afrika (ekonomiese en geografiese realiteite) andersyds tot gevolg. Nogtans het hy sedert 1970 met ‘n aanpassing ten gunste van de OAE se eise begin en in 1972 is hierdie tendens so verskerp dat dit ‘n hittete- of waagpolitiek (”brinkmanship’) jeens die Republick beteken het. Suid-Afrika se keuse van ‘n teenstrategie om die gedragswyse en gepaardgaande irritasie en uittarting die hoof te bied, is aansienlik beperk. Note, engelse opsomming.

Title: Lesotho en Suid-Afrika – ‘n studie in waagpolitiek
Author: Geldenhuys, Deon
Year: 1974
Periodical: Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume: 1
Issue: 1
Pages: 28-43
Language: Afrikaans
Geographic terms: Lesotho
South Africa
Subject: foreign policy
External link: https://www.tandfonline.com/doi/pdf/10.1080/02589347408704657
Abstract: Lesotho se gedragswyse teenoor Suid-Afrika is ‘n goeie voorbeeld van ‘n klein staat wat geen standhoudende huitenlandse beleid volg nie, maar op ad hoc-reaksies op parametriese invloede staatmaak ora sodoende die maksimum vryheid van optrede wat synasionale vermo hom bied, te verseker en te benut. In praktyk het dit ‘n maneuvrering tussen die eise van die Organisasie vir Afrika-eenbeid (OAE) en sy ideologiese aantrekkingskrag enersyds en Suid-Afrika (ekonomiese en geografiese realiteite) andersyds tot gevolg. Nogtans het hy sedert 1970 met ‘n aanpassing ten gunste van de OAE se eise begin en in 1972 is hierdie tendens so verskerp dat dit ‘n hittete- of waagpolitiek (”brinkmanship’) jeens die Republick beteken het. Suid-Afrika se keuse van ‘n teenstrategie om die gedragswyse en gepaardgaande irritasie en uittarting die hoof te bied, is aansienlik beperk. Note, engelse opsomming.