Title: | Plakkery en informele vestiging in Port Elizabeth en Uitenhage |
Authors: |
Jacobs, P.P. Pauw, H.C. |
Year: | 1993 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 16 |
Issue: | 2 |
Pages: | 53-64 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Abstract: | Migrasie, plakkery en informele vestiging deur swartes in ‘n gedeelte van Port Elizabeth (Soweto) en ‘n gedeelte van Uitenhage (Kwanobuhle), in die Oos-Kaap, Suid Afrika, is bestudeer. Die omvang van immigrasie, motiewe vir migrasie en die sosio-ekonomiese omstandighede in die gebiede word uitgewys. Interpersoonlike en intergroepsverhoudings, houdings teenoor nuwe aankomelinge ten opsigte van hulle impak op die bestaande infrastruktuur, ontvangstelsels en oorlewingstrategie word ondersoek. Bronnelys, note, samevattings in Afrikaans en Engels. |
If you like this academic paper, see others like it:
- Structural change in developing countries: Patterns, causes and consequences
- Ending youth unemployment in sub-saharan Africa: Does ICT development have any role?
- Exchange rate volatility and pass-through to inflation in South Africa
- Impartial versus Selective Justice: How Power Shapes Transitional Justice in Africa
- Gographies de l’insoumission et variations rgionales du discours nationaliste au Cameroun (1948-1955)
- Along the museological grain: An exploration of the (geo)political inheritance in ‘Isishweshwe Story – Material Women?’