Bibliography

Vraagstuke van ekonomiese ontwikkeling in die Tuislande

In hierdie referaat is die soeklig gerig op twee aspekte van tuislandontwikkeling. Eerstens om groter duidelikheid te verkry oor die redes vir die teleurstellende vordering wat tot dusver op ekonomiese gebied gemaak is; tweedens om te wys op enkele vereistes vir toekomstige optrede: Inleiding – Huidige toestand – Faktore wat ekonomiese vordering belemmer het – Landboubeleid – Vereistes vir ekonomiese vooruitgang – Toepaslike benadering tot ‘Derde-Wreldprobleme’ – Brer toekomsperspektief. Literatuurverwysing, saamvatting in Engels.

Title: Vraagstuke van ekonomiese ontwikkeling in die Tuislande
Author: Leistner, G.M.E.
Year: 1980
Periodical: Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume: 20
Issue: 4
Pages: 245-257
Language: Afrikaans
Geographic term: South Africa
Abstract: In hierdie referaat is die soeklig gerig op twee aspekte van tuislandontwikkeling. Eerstens om groter duidelikheid te verkry oor die redes vir die teleurstellende vordering wat tot dusver op ekonomiese gebied gemaak is; tweedens om te wys op enkele vereistes vir toekomstige optrede: Inleiding – Huidige toestand – Faktore wat ekonomiese vordering belemmer het – Landboubeleid – Vereistes vir ekonomiese vooruitgang – Toepaslike benadering tot ‘Derde-Wreldprobleme’ – Brer toekomsperspektief. Literatuurverwysing, saamvatting in Engels.